
Roger Pheiffer, winner of the main race with Vanessa Lessing, first lady home and race organiser Richard Arderne.
Well done to all cyclists who took part in the third St Francis Bay MTB Challenge on Sunday, 27 November. Out of the 505 cyclists who started the race, 483 finished! The final results can be found lower in the post. Some great photos taken by Mike Tagg, Sacha Park and Jane Arderne can be viewed on our Facebook page.
70 km Race
The winner of the 70km race was Roger Pheiffer in a time of 2 hours 15 minutes. Second was Graham Taylor (2:24:19) followed by Francois-Rosseauw de Villiers (2:25:51) in third place. The first lady was Vanessa Lessing in 3 hours 19 minutes, followed by Vicki Laing (3:26:32) and a tie in third place, Marthie Masterson and Sanet du Toit with a time of 3 hours 28 minutes.
35km Race
The winner of the 35km race was Roland Peacock who finished in 1 hour 31 minutes, followed by Stephan Jansen van Rensburg (1:32:13) and Kevin Kleynhans (1:32:41). The first lady was Sonja Saunders in 1 hour 51 minutes, second was Theresa Tunstead (2:02:00) and third Illa Moore in 2:06:00).
15 km Race
The 15km race was won by Joshua Leslie in 48 minutes, followed by Paul Stander (48:38) and DeWet Jordaan (49:44). The first lady home was Lindsay Peacock in a time of 54 minutes, second was Candice Bezuidenhout (55:21) and Katlyn Bentley (56:41).
5 km Race
The 5km fun ride was won by ten year old Michael Birch in only 13 minutes, followed by Tristan Farrell (13:26) and Josh Peacock (13:27). The first girl home was Rosie Loots (15:07), second was Janke Steenkamp (15:23) followed by her sister Esti in 15 minutes 27 seconds.
Lindsay Peacock was also the winner of the Commensal Bike and Justin Ackerman won the R1 000 lucky draw for locals in the 70km race.
A very big and special thank you to the marshals, sponsors, landowners and supporters, without whom a race is just not possible:
- St Francis Links: Jeff Clause, Ryan Dodds and Team (esp Quinton, Brad, Eugenie, Francois and the rest)
- 70km Route marking: Wynand Botha
- Online Entries: Esti Stewart and Mari du Preez
- Timing/Registration: Brad & Tanya Jackson, Andrew & Julie Briggs (Mountain Events)
- MC and Music: Charl du Plessis
- Marshalls:
- Links: Elma Brooker, Cindy & Dave Mills, Dave & Marie Louw
- StFF/Rubbish Dump: Steven Outen, Harry Millson
- Homestead Rd: Mike Stark
- Tarragona Rd: Herb Eickhaus
- Cape St Francis: Sally Silberbauer (water), Kim Broadbent, Shmart Security (Neill Kemp, Rinus Peltenburg), Sandra Hardie, George Hardie, Peter Bosman, Yvonne Bosman, Nigel Aitken, Lyn Aitken, Tony Moore, Matt Davis, Anita Lennox (Resort, water), John Elliot
- Mostert’s Hoek/Rebels Rus/Rocky Coast: Steve Woods (motorbike), Izak vd Merwe, Neil Mulder, MJ Potgieter, Ari Bezuidenhout
- NSRI (15km): (Brett Firth), Albert & Amanda Saunders, Bob and Liezel Meikle, Jal Riegaard, Mike Hay, Chris Constanza + NSRI ambulance
- Oyster Bay: Nick Bornman, Alison & Rowan Jackson (water)
- Sweep (and pick up signs): Wynand Botha, Trevor Elliott
- Registration Asst: Garth Perry
- Finish/USN: Tania Jordaan, Fouche Swart
- Water bottles at finish: MTN
- St Francis Sport Trustees: Gavin Harvey, Nevil Hulett, Eric Stewart, Mickey Kantor, Richard Arderne
- Fat Tracks MTB Club: Kathy van Dyk, Brad Jackson
- Sponsors: Pam Golding Properties and St Francis Links plus Moore Stephens Chartered Accountants, St Francis Brick & Plant Hire, Midas Earthcote, Jean Hugo Construction, Scribbels Interiors, Farol Bistro, USN, African Overalls, Custom Bikes, Commencal, Focal Point, Cape St Francis Resort.
- Prizes: Commencal Bikes, Trattoria Restaurant, Pam Golding, Oakley Sunglasses.
- Water points: USN, Absolutely Water, Oyster Bay shop, Cape St Francis Resort, Sally Silberbauer
- Photographs: Mike Tagg, Carolyn Greathead, Sacha Park, Tanya Loots, Jane Arderne and others
- Kids Entertainment: Village Video
- Physio/massage: Fouche Swart
- Landowners: St Francis Links, Sand River Sanctuary, Eskom (Henni de Beer), Rebels Rus (Jacqui Sauer, Mosterts Hoek (MJ Potgieter), Rocky Coast Farm (Jan Riegaard), FOSTER, St Francis Field (Dave Bowmer), Kouga Municipality
- Emergency: Private Care ambulance
- Cycling SA: Louis Roussow
- Kouga Municipality Traffic Dept: Randall Prinsloo, Solly Nelson, Sakkie Murray and others
- Starter: Chimpie Cawood
19 Responses to “St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011!”



Any events for December ?
Hi Elmarie, yes we will have sporting events from 19 Dec to 1 January, including a mtb challenge on 31 Dec and an extreme duathlon (trail run and mtb ride) on provisionally 29 December.
Hi Esti!
Will there be kids entertainment again (like last year)? We plan to do the 70km and the kids the 15 and 5.
Yes, the kids will be looked after while you do the 70km!
Fietsry van die naweek was regtig goed gereel en taamlik moeilike roete gewees.
Ek wil net weet waarom daar nie medaljes vir al die deelnemers is nie. Vir die kinders is dit iets groots om ‘n medalje te kry , ek is seker julle kry oorgenoeg inskrywingsgeld om medaljes aan te koop.
Wat is die idee dat ‘n mens inskryf vir verskillende katogoriee , bv. master ensovoorts , maar die eerste 3 in elke afdeling kry nie eers erkenning vir hulle prestasie nie , wat nog te se van ‘n medalje. Ek dink dit is iets waarna julle moet kyk.
Hi Jacques, dankie vir jou terugvoer en geluk met jou dogters se wenposisies!! Om ‘n byeenkoms van so ‘n aard te reel, veral sonder ‘n groot naamborg, is ‘n dobbelspel tot op die dag – vra maar vir die Humansdorp Klub wat, nadat al hul voorbereidings gedoen en rekeninge betaal was, hul byeenkoms moes kanselleer, net om op die tweede datum weer ongelooflike reen en relatief min ryers te he.
Die begroting vir die St Francis Bay MTB Challenge was uitgewerk sodat die syfers kon klop sou ons dieselfde aantal ryers kry as die vorige twee jare – en dit het nie ruimte gelaat vir ‘n medalje van R10 nie. Hou in gedagte dat die 5km se inskrywingsgeld R30 is, waarvan R10 na die liefdadigheidsorganisasie toe gaan. Indien die persoon voor die afsnydatum inskryf, kry hy ‘n t-hemp wat R40 kos… skryf hy op die dag in, is daar ‘n verdere administrasiefooi van R15! Dieselfde vir die 15km – dit kos R40, R10 gaan na die liefdadigheid en die hemp kos R40… Die twee groot roetes kos duurder, maar dan moet CSA R6 per inskrywing kry – dan praat ons nog nie van die ambulansdienste, die verkeersdepartement, verskering ens ens ens nie. Ons sal met liefde die begroting publiseer, wat dalk vir meer mense begrip sal gee van die astronomiese onkostes (en risiko vir die organiseerders) verbonde aan so ‘n byeenkoms.
Ons het die eerste jaar elke liewe ouderdomskategorie (bepaal deur CSA) se eerste drie mans en dames wenners uitgelees en medaljes EN sertifikate oorhandig. Ek weet nie of jy kan onthou nie, maar niemand was beindruk met die prysuitdeling van 2 en ‘n half uur nie! Ons sal wel hierdie tye op die webwerf publiseer.
Maar, as ma stem ek met jou saam – die ryers sit alles in en ons sal beslis in die toekoms kyk na medaljes!
Dankie vir terugvoering. Ek dink vir ‘n begin kan mens dalk net toesien dalk elke onder 12 deelnemer dalk ‘n medalje kry of selfs ‘n klein pakkie lekkers of iets in daardie lyn.
Groete Jacques
Hallo Jacques – wat van mens vervang die borgskap van die t-hemde met medaljes? Glo my, ons sal beslis medaljes in die toekoms he!
Ek dink dit is ‘n baie goeie idee ,wat ook baie goedkoper gaan uitwerk en meer geld in julle sakke gaan sit vir julle organisasies wat julle voor werk.. So terloops my race nommer was 127 , ek was dus sewende en nie nommer 1127 soos op die uitslae nie.
Groete Jacques
Hi Jacques – Brad het jou nommer reggestel en ons sal teen Woensdag nuwe dokumente laai, nadat hopelik al die goggas verwyder is. Jammer daaroor!
Die roetes en organisasie was baie goed,
geluk daarmee. Prys uitdeling en pryse,
wat my aanbetref, nie goed genoeg nie.
Ek sien egter wat jy vir Jacques skryf.
Ons was al by baie byeenkomste en 99%
gee iets vir die deelnemeers om na uit
te sien na die ryery. `n medalje
tenminste en daarna `n “lucky draw”
al is dit iets klein maar dis opwindend.
Sommige van die byeenkomste is nie eers
baie groot nie maar gee tog iets terug.
Ons fietsryers het ook
groot uitgawes vir ons sport en wil nie
he dit moet in `n geldmaak besigheid
vir die organiseerders ontaard nie.
Een prys R5000.00 is nie goed nie,
deel dit liewer op sodat meer
deelnemers iets kry, so ook met die
Lucky draw,dit skep verwagtinge.
Vergeet asb. van T-hemde.
`n Medalje is vir ons `n herinnering
en dien ook om jou te laat onthou as
jy dit sien om weer te gaan anders
vervaag die byeenkoms dalk later.
Vir my sal dit in die toekoms wees:
No medal NO RIDE.
`n Klein prys in elke ouderdomsgroep
sal n goeie motivering wees.
Beskou asb. my kritiek as opbouend.
Groete Boet
Hallo Boet – baie dankie vir die moeite om wel aan ons goeie idees te gee – ons sal beslis na medaljes kyk volgende jaar, ons het ‘n baie mooi St Francis Sport medalje (wat die wenners gekry het) wat ons dan in swart sal laat maak met ‘n lint wat die byeenkoms se inligting bevat. Kan jy glo – lyk my in die deurmekaarspul van die harde reenbui en die verskuifing van die prysuitdeling het daar wel ‘n paar “lucky draws” agterweegebly – wat deur die St Francis Links geborg was – ons gaan dat Brad Jackson met sy masjien deur die nommers sif en hierdie lucky draws wel uitgee – jammer daaroor!
Ons stem saam, hierdie is ‘n heerlike familie- en vriendedag wat bande versterk, mens wil dit altyd onthou. Sien jul volgende jaar!
Ek sal baie beslis eerder ‘n t-hemp verkies, en ek glo meeste van my fiets-vriende ook. Die medaljes hoop net op as mens vir ‘n paar jaar al fiets ry. Ek het al ‘n laai vol en wil die hele spul al in die asblik gooi. ‘n T-hemp, of hoed, of baadjie, ens.. is iets bruikbaars. Of dalk kan julle vra wat die mense verkies met die inskrywings?
Hallo Paul – ek dink nie ons gaan almal tevrede stel nie! Maar baie dankie vir jou inset. Organiseerders kan regtig nie na duurder items kyk as ‘n t-hemp nie. Dan moet mens ook onthou dat jy as organiseerder nooit weet hoeveel mense daar gaan wees nie – as ons slegte weer hierdie naweek gehad het, sou ons nooit 153 laat inskrywings gehad het nie, en as jy dan bv linte laat druk het teen R10 stuk is dit amper R1 530 in die water… So ook met die amper 70 ouens wat wel vooraf ingeskryf het en betaal het en gekwalifiseer het vir ‘n t-hemp – nou sit ons met 70 t-hemde wat eintlik maar moes gebly het… nog R3 000 daarmee heen!
Hi There
Fantastic ride on the weekend, well organized, perfect weather, nice flat and fast course with great views. Well done. Just wondering when the results will be posted.
Thanks
Hi Malcolm – we will post the final results the moment we receive it – the timekeepers are just confirming a few dnf’s!
Hi there,
Is it possible to buy some of the awesome photos on the Facebook page?
Great event! Wish the route was more technically challenging but I understand 100% that you need to cater for everyone.
Regards
Stephan
Hi Stephen – glad you enjoyed the race!! Kindly indicate from which album (the names of the photographers are listed on the Facebook page) you would like to purchase photos, and I will put you in contact with the photographers – you can send that to info@stfrancissport.co.za
Dankie vir die lekker leesstof..Hiehie!