Charles en Welma Wiehahn het Sports & Boat Boutique in Humansdorp se hoofstraat 10 jaar gelede gekoop, maar die winkel het in 2010 sy 40ste bestaansjaar gevier. Die oorspronklike Sports & Boat Boutique het veel groter klem gelê op visstokke en katrolle, maar dit het steeds sy regmatige plek in die winkel. “Vir ons wat so teen die kus bly sal visvang altyd ‘n bekoring hê,” glo Charles. “Ons diens ook katrolle en maak...
Read More

