Comments for St Francis Sport

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by hannalo
Dankie vir die lekker leesstof..Hiehie!

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Esti
Hallo Paul – ek dink nie ons gaan almal tevrede stel nie!  Maar baie dankie vir jou inset.  Organiseerders kan regtig nie na duurder items kyk as ‘n t-hemp nie.  Dan moet mens ook onthou dat jy as organiseerder nooit weet hoeveel mense daar gaan wees nie – as ons slegte weer hierdie naweek gehad het, sou ons nooit 153 laat inskrywings gehad het nie, en as jy dan bv linte laat druk het teen R10 stuk is dit amper R1 530 in die water… So ook met die amper 70 ouens wat wel vooraf ingeskryf het en betaal het en gekwalifiseer het vir ‘n t-hemp – nou sit ons met 70 t-hemde wat eintlik maar moes gebly het… nog R3 000 daarmee heen!

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Paul Kemp
Ek sal baie beslis eerder ‘n t-hemp verkies, en ek glo meeste van my fiets-vriende ook. Die medaljes hoop net op as mens vir ‘n paar jaar al fiets ry. Ek het al ‘n laai vol en wil die hele spul al in die asblik gooi. ‘n T-hemp, of hoed, of baadjie, ens.. is iets bruikbaars. Of dalk kan julle vra wat die mense verkies met die inskrywings?

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Esti
Hi Stephen – glad you enjoyed the race!!  Kindly indicate from which album (the names of the photographers are listed on the Facebook page) you would like to purchase photos, and I will put you in contact with the photographers – you can send that to info@stfrancissport.co.za

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Esti
Hi Jacques – Brad het jou nommer reggestel en ons sal teen Woensdag nuwe dokumente laai, nadat hopelik al die goggas verwyder is.  Jammer daaroor!

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Esti
Hallo Boet – baie dankie vir die moeite om wel aan ons goeie idees te gee – ons sal beslis na medaljes kyk volgende jaar, ons het ‘n baie mooi St Francis Sport medalje (wat die wenners gekry het) wat ons dan in swart sal laat maak met ‘n lint wat die byeenkoms se inligting bevat.  Kan jy glo – lyk my in die deurmekaarspul van die harde reenbui en die verskuifing van die prysuitdeling het daar wel ‘n paar “lucky draws” agterweegebly – wat deur die St Francis Links geborg was – ons gaan dat Brad Jackson met sy masjien deur die nommers sif en hierdie lucky draws wel uitgee – jammer daaroor!

Ons stem saam, hierdie is ‘n heerlike familie- en vriendedag wat bande versterk, mens wil dit altyd onthou.  Sien jul volgende jaar!

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Boet Lourens
Die roetes en organisasie was baie goed,

geluk daarmee. Prys uitdeling en pryse,

wat my aanbetref, nie goed genoeg nie.

Ek sien egter wat jy vir Jacques skryf.

Ons was al by baie byeenkomste en 99%

gee iets vir die deelnemeers om na uit

te sien na die ryery. `n medalje

tenminste en daarna `n “lucky draw”

al is dit iets klein maar dis opwindend.

Sommige van die byeenkomste is nie eers

baie groot nie maar gee tog iets terug.

Ons fietsryers het ook

groot uitgawes vir ons sport en wil nie

he dit moet in `n geldmaak besigheid

vir die organiseerders ontaard nie.

Een prys  R5000.00 is nie goed nie,

deel dit liewer op sodat meer

deelnemers iets kry, so ook met die

Lucky draw,dit skep verwagtinge.

Vergeet asb. van T-hemde.

`n Medalje is vir ons `n herinnering

en dien ook om jou te laat onthou as

jy dit sien om weer te gaan anders

vervaag die byeenkoms dalk later.

Vir my sal dit in die toekoms wees:

No medal NO RIDE.

`n Klein prys in elke ouderdomsgroep

sal n goeie motivering wees.

Beskou asb. my kritiek as opbouend.

Groete  Boet

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by jacques steenkamp
Ek dink dit is ‘n baie goeie idee ,wat ook baie goedkoper gaan uitwerk en meer geld in julle sakke gaan sit vir julle organisasies wat julle voor werk.. So terloops my race nommer was 127 , ek was dus sewende en nie nommer 1127 soos op die uitslae nie.

Groete Jacques

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Stephan
Hi there,

Is it possible to buy some of the awesome photos on the Facebook page?

Great event! Wish the route was more technically challenging but I understand 100% that you need to cater for everyone.

Regards

Stephan

Comment on St Francis Bay mtb Challenge highlight of 2011! by Esti
Hallo Jacques – wat van mens vervang die borgskap van die t-hemde met medaljes?  Glo my, ons sal beslis medaljes in die toekoms he!